Recent blog posts

NARIES 2017 –‘N JAAR VAN SEëN, HUMOR EN SPANWERK

Deur Julene Hamman – Algemene Bestuurder. 

Naries se jaareindfunksie vroeg in Desember was weereens die geleentheid  waar ons terugkyk op die snaakse en ernstige gebeure deur die jaar, en ek skryf n terugblik op almal se onthou-oomblikke wat hulle vooraf kom deel het.

Vanjaar het uitgestaan veral oor die spanwerk toe’ n vuur uitgebreek het,  en hoe almal net alles gelos het en opdragte uitgevoer het,  sodat ons n ramp kon afweer. 

Hits: 85
0

  • Naries Namakwa Retreat has been voted a Best Value Springbok Establishment on AccommoDirect.com
  • Bookings.com